Editorial
Redaksioneel
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 45, No 1 | a1 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v45i1.1
| © 2011 J.M. Vorster
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 19 June 2011 | Published: 22 June 2011
Submitted: 19 June 2011 | Published: 22 June 2011
About the author(s)
J.M. Vorster, Redakteur: In die SkrifligFull Text:
PDF (131KB)Abstract
Hierdie eerste uitgawe van 2011 bevat weereens ’n verskeidenheid artikels oor die breë terrein van die teologiese ensiklopedie. Fritz de Wet behandel die noodsaak van ’n duidelike uiteensetting van metateoretiese vertrekpunte in Prakties-Teologiese ondersoek. Dit is in opvolging van sy vorige artikel wat ook in In die Skriflig gepubliseer is Hy verduidelik die reformatoriese erklikheidvisie en bespreek die toepassing daarvan in ’n moderne konteks.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3119Total article views: 2015