Original Research

Sensiwiteitsopleiding met besondere verwysing na Wilgespruit

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 33 | a1042 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i33.1042 | © 1975 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 28 May 1975 | Published: 29 May 1975

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (345KB)

Abstract

Aangesien Psigologie nie my vakgebied is nie bepaal ek my hoofsaaklik by die Derde Tussentydse Verslag van die Kommissie van Ondersoek na sekere Organisasies t.w. die Schlebusch-kommissie, wat voor die Parlement gedien het. Hierdie kommissie het opdrag gehad om verslag te doen oor die doelstellings, organisasie en finansiering van die Nasionale Unie van Suid-Afrikaanse studente en andere.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3165
Total article views: 2436


Crossref Citations

No related citations found.