Original Research
Die Skopus van die Heilige Skrif
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 33 | a1044 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i33.1044
| © 1975 H. Denkema
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 28 May 1975 | Published: 29 May 1975
Submitted: 28 May 1975 | Published: 29 May 1975
About the author(s)
H. Denkema,, South AfricaFull Text:
PDF (526KB)Abstract
Eerder as om ’n samevatting van my proefskrif' te gee, wil ek in die bestek van enkele paragrawe sommige van die vernaamste bevindings probeer aanstip. Die eintlike bydrae lê in hoofstuk 3: ‘Die Skopus van die Heilige Skrif’. Na my wete is dit die eerste sistematiese ondersoek na ’n begrip wat in die huidige Skrifdiskussie ’n sentrale rol speel.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2556Total article views: 2761