Original Research

1945 – voortsetting of weerkeer? – 1975

L. A. F. Godschalk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 9, No 34 | a1051 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v9i34.1051 | © 1975 L. A. F. Godschalk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1975 | Published: 29 May 1975

About the author(s)

L. A. F. Godschalk,, South Africa

Full Text:

PDF (367KB)

Abstract

Afskeiding of Vrymaking of watter ander daad van kerklike afskeid mag op grond van Jesus se verhoorde gebed uit Johannes 17 nooit plaasvind as die gemeenskap waarvan afskeid geneem word self geen toonbeeld van kerklike skeurmaking is nie. Daarom mag daardie daad nie net as Afskeiding of Vrymaking getipeer word nie, maar moet dit aangevul word met die woorde ‘of weerkeer’ want in en deur dié afskeid word weergekeer tot die eenheid, die sigbare eenheid van die liggaam van Christus.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2477
Total article views: 1710


Crossref Citations

No related citations found.