Original Research
Skrifberoep en oorlogsvraagstuk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 37 | a1069 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i37.1069
| © 1976 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
About the author(s)
A. van Wyk,, South AfricaFull Text:
PDF (252KB)Abstract
Saam met die besoedelings-, bevolkings-, honger- en energievraagstuk, vorm die oorlogsvraagstuk een van die groot wêreldvraagstukke van die tweede helfte van die twintigste eeu. Miskien is die oorlogsvraagstuk, veral vanweë die grootte en hoeveelheid vernietigende wapens, die grootste van die vyf.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3201Total article views: 2223
