Original Research
Die Presbiter by Lukas en Paulus
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 37 | a1071 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i37.1071
| © 1976 L. Floor
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
About the author(s)
L. Floor,, South AfricaFull Text:
PDF (304KB)Abstract
In die jongste navorsing oor Lukas word die skrywer van die derde evangelieverhaal en die Handelinge van die Apostels aan ons bekend gestel as ’n teoloog wat uit die ‘Sitz im Leben’ (uit die situasie van sy eie tyd) die boodskap aangaande Christus interpreteer . Lukas sou hom by sy interpretasie van die Christusboodskap laat lei het deur ’n bepaalde dogmatiese ‘Verstandnis’ waardeur hy homself verraai as ’n teoloog van die na-apostoliese tyd.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2754Total article views: 2297