Original Research

Verbond of koninkryk?

J. A. van Rooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 38 | a1078 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1078 | © 1976 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976

About the author(s)

J. A. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (66KB)

Abstract

Naas die teoloë wat geen integrerende eenheidslyn in die Ou Testament sien nie, omdat God se openbaring te ryk is om onder een tema saam te vat, of uit ander oorwegings wat nie nou hier ter sake is nie, is daar ook diegene wat wel meen dat hulle so ’n integrerende eenheidslyn daarin bespeur. Vir ’n breedvoerige bespreking hiervan kan ek verwys na dr. H. Denkema se artikel in hierdie blad, Jaargang 9, Nr. 33.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3233
Total article views: 2230


Crossref Citations

No related citations found.