Original Research
Die gesprek rondom die huwelik
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 38 | a1079 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1079
| © 1976 J. P. Grobler
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
Submitted: 29 May 1976 | Published: 29 May 1976
About the author(s)
J. P. Grobler,, South AfricaFull Text:
PDF (135KB)Abstract
Die huwelik is ’n monogame, onverbreekbare, deur GOD-gewilde lewenslange instelling, tussen twee mense. Die hoogste geluk in die huwelik word daar gesmaak waar sowel man as vrou wedergebore christene is — hulle sal voortdurend ondervind dat GOD hulle ware bron van liefde en geluk is. Nie in eie insig, krag of kennis is die geluk van die huwelik geleë nie, maar in die ewige, onwankelbare liefde van die algenoegsame GOD.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2618Total article views: 2758