Focus Review

Is die ‘ouderlingamp’ in Hand. 6 ingestel?

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 38 | a1083 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i38.1083 | © 1970 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 May 1976 | Published:

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (152KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

In die vorige uitgawe (jrg. 10, nr. 37) opper kollega Floor interessante menings en beskouinge oor die Presbiter by Lukas en Paulus. Die kort artikel openbaar wye belesenheid en kennis van veral Duitse skrywers soos Kaseman, Schweizer, Von Campenhausen en Goppelt. Op hulle voetspoor waag hy hom tot ’n stelling dat ons in Hand. 6 ‘die instelling van die ouderlingamp kry’.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1110
Total article views: 1376


Crossref Citations

No related citations found.