Original Research
Neo-marxisme in die kerklike lewe
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 39 | a1091 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i39.1091
| © 1976 K. S. van Wyk de Vries
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1976 | Published: 30 May 1976
Submitted: 30 May 1976 | Published: 30 May 1976
About the author(s)
K. S. van Wyk de Vries,, South AfricaFull Text:
PDF (300KB)Abstract
Dit is makliker om oor die teologiese en filosofiese aspekte van die neo-marxisme te spreek as om iets oor die openbaring en toepassing daarvan in die kerklike lewe te sê. Ek beweer dit sonder refleksie op die hoofbestuur wat my hierdie taak opgedra het of op prof. Floor wat hom op uitnemende wyse van sy deel van die taak gekwyt het, al is dit die maklikste deel. Maar ek beweer dit omdat ek al lesende en studerende oor die saak gestuit het teen die verskynsel dat die dinge op die teologiese én kerklike terrein so vervleg is, dat die neo-marxistiese invloed dikwels moeilik uitkenbaar is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2627Total article views: 1814