Focus Review
’n Inleiding tot die bespreking van neo-marxisme in die kerklike lewe en ons antwoord daarop
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 10, No 39 | a1092 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v10i39.1092
| © 1976 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 30 May 1976 | Published: 30 May 1976
Submitted: 30 May 1976 | Published: 30 May 1976
About the author(s)
A. N. Helberg,, South AfricaFull Text:
PDF (61KB)Abstract
Vir die doel van ons bespreking is dit goed om eers enkele sake te onderstreep wat in dr. Van Wyk de Vries se voordrag na vore gekom het. Verder lyk dit sinvol vir ’n vrugbare bespreking om te kyk in hoeverre die kerk self, onbewus, ’n teelaarde geskep of geword het, vir hierdie neo-marxistiese idees. Vanuit hierdie hoek sal ons dan probeer antwoord op die neo-marxistiese aanslag in die kerklike lewe.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3207Total article views: 2101
