Original Research

Die roeping van die predikant in die taak van die kerk t.o.v. volkereverhoudinge

J. Postma
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 11, No 44 | a1119 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v11i44.1119 | © 1977 J. Postma | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 May 1977 | Published: 30 May 1977

About the author(s)

J. Postma,, South Africa

Full Text:

PDF (73KB)

Abstract

In hoofsaak kan saamgestem word met dit wat die inleier gesê het i.v.m. die taak van die kerk. Dit wil sê wat hy gesê het oor die kerk wat per se eintlik die lidmate is. Ons onderwerp is egter meer gespesialiseerd. Dit gaan nie nou oor die amp van alle gelowiges in hierdie bepaalde omstandigheid nie maar in casu oor die besondere amp van die bedienaar van die Woord, d.w.s. die predikant veral in die profetiese amp en ook gedeeitelik in die koninklike amp, want ons belydenis sien die predikant ook as ’n ouderling.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2621
Total article views: 1817


Crossref Citations

No related citations found.