Original Research
Die filosofiese agtergrond van die huidige sosiopolitieke struktuurbeskouinge
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 47 | a1139 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1139
| © 1978 L. F. Schulze
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978
About the author(s)
L. F. Schulze,, South AfricaFull Text:
PDF (357KB)Abstract
Die hoofbestuur van die GTV het as tema aan my opgedra: ’’Die kragte wat werksaam is in die sosiaalpolitiese strukture en die spanninge wat daarin voorkom in die huidige wêreld”. By die riglyne aan my gegee, word versoek om die situasie soos dit hom voordoen, histories te belig en die teologiese en filosofiese agtergronde in die siening en waardering van hierdie wêreld en sy strukture te skets.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2549Total article views: 1948