Original Research

Barmhartigheid, barmhartigheidsdiens, die diakonaat en die praktyk

K. S. van W. de Vries
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 12, No 47 | a1141 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v12i47.1141 | © 1978 K. S. van W. de Vries | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 04 June 1978 | Published: 04 June 1978

About the author(s)

K. S. van W. de Vries,, South Africa

Full Text:

PDF (193KB)

Abstract

0ns moet realisties Christen wees en realisties kerk wees. Om op ’n laaste en uitsluitende woord te wag oor die amp van die diaken/diakones en die diens van die barmhartigheid voordat ons uit die status quo, uit die gestagneerde en dodelik gestruktureerde van ons diakonaat uitbreek tot die lewe van waaragtige barmhartig­heid, is ydel en fariseïsties en wettisisties.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2435
Total article views: 3173


Crossref Citations

No related citations found.