Original Research
Die werk van die Heilige Gees in skepping en herskepping.
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 17, No 66 | a1191 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v17i66.1191
| © 1970 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 05 June 1983 | Published:
Submitted: 05 June 1983 | Published:
About the author(s)
G. D. Kruger,, South AfricaFull Text:
PDF (218KB)Abstract
Abraham Kuyper het van Calvyn en die ander Hervormers gesê dat hulle slegs die eerste lyne van die leer oor die Heilige Gees getrek het (Kuyper 1893, 71v). Die nood van die kerk is volgens hom daarin geleë dat die werk van die Gees tot heiligmaking beperk is (Velema sd.7).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3280Total article views: 2211