Original Research

125 jaar na Rustenburg 11 Februarie 1859

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 69 | a1212 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i69.1212 | © 1984 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (180KB)

Abstract

Die feit dat gepraat word van die GKSA wat 125 jaar gelede op Rustenburg gestig is, toon hoe die kerkbegrip gekollegialiseer het. Dit was nie die motief in 1859 nie. Tereg het kollega J. H. van Wyk dan ook op die GTV-byeenkoms te Pretoria gevra: Was daar dan nie ’n kerk voor 1859 nie? Slaan ’’gereformeerd” nie op die Reformasie van meer as 4 eeue gelede en ”kerk” op Pinkster nie? 0ns kan byvoeg: Preek die dominees dan nie oor Heid. Kat. Son. 21 dat ons GLO dat die Seun van God vir Horn ’n kerk deur sy Gees en Woord in die eenheid van ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou nie? Hoe staan dit met die kerk van Christus en wat ons die GKSA of ONS kerk noem?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2457
Total article views: 2684

 

Crossref Citations

1. The contested legacy of singing God’s inspired songs in the Reformed Churches in South Africa: The regulating role of the Word from Dordrecht to Totius and into the present
Simon N. Jooste, Johannes C. Potgieter
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2579