Original Research

’n Kritiese beskouing van Deist se 'n abc van Bybeluitleg'

F. N. Lion-Cachet
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 69 | a1215 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i69.1215 | © 1970 F. N. Lion-Cachet | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published:

About the author(s)

F. N. Lion-Cachet,, South Africa

Full Text:

PDF (354KB)

Abstract

Die uitlegkunde dateer al vanaf die eerste woorde wat die mens gesê het naamlik: sy sal mannin genoem word. Hy, of die skrywer moes dit dadelik verklaar: want sy is uit die man geneem. As ons dié verklaring wou tipeer sou ons kon sê dit is ’n pragtige voorbeeld van rabbynse uitleg (midrasj) want ’isjsja (met wortel: ’enoosj) en ’isj (met wortel: ’usj of’isj) het taalkundig niks met mekaar te doen nie. Maar afgesien van die vraag of Adam Hebreeus gepraat het, is daar tog ’n ooreenkoms tussen man en vrou soos, daar ’n (klank) ooreenkoms is tussen ’isj en isjsja.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2593
Total article views: 2562

 

Crossref Citations

1. Die impak van die teologie van Dirk Postma op die Gereformeerde Hermeneutiek
Willem C. Vergeer
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2563