Original Research

Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika na honderd vyf en twintig jaar

J. H. van Wyk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 70 | a1218 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i70.1218 | © 1984 J. H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984

About the author(s)

J. H. van Wyk,, South Africa

Full Text:

PDF (447KB)

Abstract

Wanneer ons besin oor KERK EN REFORMASIE en dan spesifiek verwys na die 125-jarige fees van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA), staan ’n mens tog ietwat verleë met die 125 jaar. Die Gereformeerde kerke het immers nie in die negentiende eeu begin nie maar wel in die sestiende eeu. En selfs ook nie dán eers nie maar wel met Pinkster. Ons Kategismus gaan selfs nog verder terug en verwys daama dat die kerk bestaan van “die begin van die wêreld” af (HK 21; 54). Ons kan selfs in die ewigheid, by die uitverkiesing, begin! Besonder opvallend is dan ook dat die Kategismus (12 : 32) nie vra: “Waarom word jy gereformeerd genoem?” nie maar: “Waarom word jy ’n Christen genoem?” Christen is my eintlike naam, het iemand opgemerk, en gereformeerd is my bynaam.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2342
Total article views: 3492

 

Crossref Citations

1. The contested legacy of singing God’s inspired songs in the Reformed Churches in South Africa: The regulating role of the Word from Dordrecht to Totius and into the present
Simon N. Jooste, Johannes C. Potgieter
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2579