Original Research

Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad

C. J. Smit
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 18, No 72 | a1232 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v18i72.1232 | © 1984 C. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1984 | Published: 05 June 1984

About the author(s)

C. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (194KB)

Abstract

0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en skriforde. Met hierdie onderskeid erken ons volmondig dat die kerkorde historiese mensewerk is, ’n antwoord op die Woord, en dat dit op basis van die skriforde in die historie op konkrete situasies afgestem word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2400
Total article views: 1786


Crossref Citations

No related citations found.