Original Research

Roeping

G. P. L. v.d. Linde
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 19, No 74 | a1245 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v19i74.1245 | © 1985 G. P. L. v.d. Linde | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 05 June 1985 | Published: 06 June 1985

About the author(s)

G. P. L. v.d. Linde,, South Africa

Full Text:

PDF (147KB)

Abstract

Die woord roeping is in die kringe van ons Universiteit ’n alledaagse woord. Dit geld veral met betrekking tot die fakulteite Teologie en Opvoedkunde. In die omgangstaal is die woord tewens sedert die Middeleeue gereserveer om ’n paar sogenaamde bevoorregte beroepe, waaronder veral die verbonde aan die kerk (Cf. Ruth D. See 1953. p.42) en later die onderwys aan te dui. Vir die beroepe, so word verklaar, moet mens ’n roeping hê voordat jy die verantwoordelikhede daaraan verbonde kan nakom (Cf. Barry p. 9).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2241
Total article views: 1783


Crossref Citations

No related citations found.