Original Research

Die eerste predikant van Reddersburg — Ds. Johannes Beijer (1822—1876)

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 19, No 76 | a1264 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v19i76.1264 | © 1985 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1985 | Published: 06 June 1985

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (175KB)

Abstract

Die tweede predikant uit Nederland wat ds D Postma ter syde kom staan het, naamlik ds Johannes Beijer, het ongetwyfeld vir die Gereformeerde Kerke se kerkregtelike grondslag, die teologiese opleiding en sin vir plaaslike verantwoordelikheid betekenis gehad.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2297
Total article views: 2021


Crossref Citations

No related citations found.