Original Research
Sending: ’n prinsipiële besinning
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 79 | a1281 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i79.1281
| © 1986 D. J. Bosch
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986
About the author(s)
D. J. Bosch,, South AfricaFull Text:
PDF (367KB)Abstract
Vir baie eeue, maar veral vanaf die sestiende eeu, was sending beskou as daardie aktiwiteit van die Christelike kerk waardeur nuwe bekeerlinge onder mense van ander kulture (veral in die “Derde Wêreld” ) gewen word en nuwe kerke gestig word, min of meer gegiet in dieselfde vorm as die kerk in die Weste. Sending was kerk planting of kerkuitbreiding. En die belangrikste middel vir die bereiking van die doel van sendingwerk was die mondelinge prediking van die Evangelie in die taal van die betrokke volk. Die uiteindelike doel van die sending was om heil aan mense oor te dra; Diegene wat in die goeie nuus van die Evangelie glo, sou verseker wees van ewige heil.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2551Total article views: 2636
Crossref Citations
1. Die GKSA se ‘sendingstilstand’ na 150 jaar
Ignatius W. Ferreira
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 54 issue: 2 year: 2020
doi: 10.4102/ids.v54i2.2576