Original Research

Sending: ’n prinsipiële besinning

D. J. Bosch
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 79 | a1281 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i79.1281 | © 1986 D. J. Bosch | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986

About the author(s)

D. J. Bosch,, South Africa

Full Text:

PDF (367KB)

Abstract

Vir baie eeue, maar veral vanaf die sestiende eeu, was sending beskou as daardie aktiwiteit van die Christelike kerk waardeur nuwe bekeerlinge onder mense van ander kulture (veral in die “Derde Wêreld” ) gewen word en nuwe kerke gestig word, min of meer gegiet in dieselfde vorm as die kerk in die Weste. Sending was kerk planting of kerkuitbreiding. En die belangrikste middel vir die bereiking van die doel van sendingwerk was die mondelinge predi­king van die Evangelie in die taal van die betrokke volk. Die uiteindelike doel van die sending was om heil aan mense oor te dra; Diegene wat in die goeie nuus van die Evangelie glo, sou verseker wees van ewige heil.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2404
Total article views: 2561

 

Crossref Citations

1. Die GKSA se ‘sendingstilstand’ na 150 jaar
Ignatius W. Ferreira
In die Skriflig / In Luce Verbi  vol: 54  issue: 2  year: 2020  
doi: 10.4102/ids.v54i2.2576