Original Research

Die sondeval se radikale invloed op die reg

C. J. Smit
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 20, No 79 | a1284 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v20i79.1284 | © 1986 C. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1986 | Published: 06 June 1986

About the author(s)

C. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (176KB)

Abstract

Elkeen wat deur die reg geboei word, word die een of ander tyd aangespreek deur die vraag of die reg konsekwent as rég gepositiveer word, ook in ’n gelowige regsgemeenskap-selfs ook in die kerk as ’n regsgemeenskap. Word daar nie dikwels onreg in die naam van die reg gepleeg nie? En is byvoorbeeld die ongelowige wat God verloën en sy Woord verwerp hoegenaamd in staat om reg te bedryf? Antwoorde op hierdie vrae moet myns insiens gesoek word in ’n skriftuurlike beskouing op die verhouding tussen die reg en die sondeval. Dáár lê die sleutel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2281
Total article views: 2133


Crossref Citations

No related citations found.