Original Research
Die Heilige Gees en die prediking
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 81 | a1297 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i81.1297
| © 1987 L. Floor
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
About the author(s)
L. Floor,, South AfricaFull Text:
PDF (283KB)Abstract
Wanneer ons gaan soek na die verband wat daar is tussen die Heilige Gees en die prediking, dan moet ons ons vertrekpunt neem by die groot gebeurtenis van die uitstorting van die Heilige Gees op Pinkster. Ons sien in die boek Handelinge hoedat die bruisende stroom van die Heilige Gees uitmond in die bedding van die prediking.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2750Total article views: 3145