Original Research
Kerkreg en kerkorde in diens van die kerkregering: Oorsig oor 'n beskouing
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 82 | a1304 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i82.1304
| © 1987 C. J. Smit
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987
About the author(s)
C. J. Smit,, South AfricaFull Text:
PDF (302KB)Abstract
Kerkreg is nie ’n laboratoriumwetenskap nie. Kerkreg is ’n ’wetenskap te velde’. Interessante teorieë oor die kerkreg en die kerk orde bly bloot van akademiese belang as dit nie ’n bruikbare basis vir die praktyk bied nie. ’n Skriftuurlike beskouing oor kerkreg en kerkorde, as ’n hegte basis vir die kerkregering, is derhalwe van primêre belang. Die ontwerp van so ’n basis het ten doel om die Woord van God oor die hele spektrum van die kerkregering te laat spreek. Op dié wyse kan ’n bydrae gelewer word om te verhoed dat kerkregtelike handelinge (veral) op meerdere vergaderings ad hoc handelinge word wat slegs afhanklik is van die insigte van individuele ‘kerkregtelike broeders’. En so kan meegewerk word om te help verhinder dat kerklike vergaderinge teësprekende kerk regtelike besluit neem.)
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2771Total article views: 2288
Crossref Citations
1. Die begrippe ‘gemeen akkoord’ en ‘buite kerkverband plaas’ in kerkregtelike perspektief
Jacobus M. Vorster
In die Skriflig / In Luce Verbi vol: 58 issue: 1 year: 2024
doi: 10.4102/ids.v58i1.3076