Original Research

Die reisende prediker as profeet in die S.A. samelewing II (vervolg)

J. L. Venter
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 21, No 83 | a1309 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v21i83.1309 | © 1987 J. L. Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 June 1987 | Published: 06 June 1987

About the author(s)

J. L. Venter,, South Africa

Full Text:

PDF (212KB)

Abstract

Die reisende predikers met hul groot tente in die Suid-Afrikaanse same­ lewing herinner aan die vroeere reisende predikers van die Nuwe Testament. Op die oog af skep hulle ook die indruk asof hulle die werk voortsit. Ondersoek wat in die verlede deur dagblaaie, individuele gelowiges en skrywers in korrespondensiekolomme van tydskrifte geloods is, loop gewoonlik net op ’n dooiepunt uit. Die kerk bly nog altyd sy lidmate ’n antwoord skuldig ten opsigte van ’n Skrifgefundeerde standpunt oor hierdie bedieningspraktyk.


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2488
Total article views: 2455


Crossref Citations

No related citations found.