Original Research

Van Bevrydingsteologie na Swart Teologie in Suid-Afrika

B. Spoelstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 22, No 88 | a1336 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v22i88.1336 | © 1988 B. Spoelstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 June 1988 | Published: 07 June 1988

About the author(s)

B. Spoelstra,, South Africa

Full Text:

PDF (451KB)

Abstract

Die bevrydingsteologie reageer teen strukture en praktyke wat die menswaardigheid van die mens en persoon aantas. Die wortels daarvan lê in Suid-Amerika en die VSA. Tog het Hitler se filosofie van die Ariërs as Herrenvolk en vervolging van die Jode die Tweede Wereldoorlog gemotiveer. Reeds in die oorlog het Bonhoeffer aandag gevra vir die ander mens in nood. Jy moet God dien in wat jy aan die ander doen. Dr. C. F. Beyers Naudé trek reglynig ’n parallel tussen Naziisme van Hitler en “apartheid” in Suid-Afrika (Berkhof, 1985 : 168).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2811
Total article views: 3817


Crossref Citations

No related citations found.