Original Research

Bouke Spoelstra: 'n blyk van waardering

C. F. A. Borchardt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 27, No 2 | a1452 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v27i2.1452 | © 1993 C. F. A. Borchardt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 June 1993 | Published: 11 June 1993

About the author(s)

C. F. A. Borchardt,, South Africa

Full Text:

PDF (69KB)

Abstract

Hiermee wil ons Bouke Spoelstra se aandeel aan die werksaamhede van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap van Suider-Afrika in oënskou neem. Een van die voordele van die stigting van die Kerkhistoriese Werkgemeenskap op 1 Oktober 1970 was dat waar ons mekaar tevore uit geskrifte geken het, ons nou persoonlik kennisgemaak het. So het die naam Bouke Spoelstra, bekend uit sy geskrifte, veral sy proefskrif Die Doppers in Suid-Afrika (1760-1899) en sy aan­ deel aan die Handleiding by die Kerkorde, nou vir ons 'n gesig gekry en het hy vanweë ons jaarlikse kontak by die byeenkomste 'n gewaardeerde vriend geword.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3427
Total article views: 1862


Crossref Citations

No related citations found.