Tribute

Waarderingswoord aan J.L. Helberg

F. N. Lion-Cachet
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 28, No 2 | a1492 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v28i2.1492 | © 1994 F. N. Lion-Cachet | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 June 1994 | Published: 11 June 1994

About the author(s)

F. N. Lion-Cachet,, South Africa

Full Text:

PDF (95KB)

Abstract

Ter inleiding wil ek onomwonde sê dat dit vir my 'n besondere eer is om hiermee 'n kort waarderingswoord uit te spreek teenoor 'n hooggeagte kollege en lewenslange vriend - Jaap Helberg. Hy het aan die einde van 1993 as voltydse pro­fessor aan die Teologiese Skool Potchefstroom geëmeriteer waar hy 23 jaar gearbei het. Dit het die lang doseringstydperk van 32 jaar afgesluit, want hy het met sy benoeming aan die Teologiese Skool Potchefstroom reeds nege jaar as professor aan die Hammanskraalse Teologiese Skool gedien.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2815
Total article views: 1856


Crossref Citations

No related citations found.