Original Research

Die integrering van die verbondsjeug in die erediens deur middel van die prediking

J. D. van't Zand
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 28, No 3 | a1514 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v28i3.1514 | © 1970 J. D. van't Zand | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 June 1994 | Published:

About the author(s)

J. D. van't Zand,, South Africa

Full Text:

PDF (289KB)

Abstract

Die objek van hierdie artikel is om die moontlikhede vir die integrering van die verbondsjeug in die volle gemeenskap van die kerk deur middel van die prediking te ondersoek. Die keuse van die onderwerp spruit voort uit die gegewe dat die verbondsjeug volgens ondersoeke nie ten volle betrek word in die gemeenskap van die Gereformeerde Kerke nie (GKSA, 1988:799). Aangesien die kerk veral in die erediens rondom die Woord sigbaar word, is dit belangrik om daar, en met name by die prediking, te begin om die verbondsjeug te betrek.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2395
Total article views: 2262


Crossref Citations

No related citations found.