Tribute
M.A. Kruger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 29, No 3 | a1544 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v29i3.1544
| © 1995 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 12 June 1995 | Published: 12 June 1995
Submitted: 12 June 1995 | Published: 12 June 1995
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (69KB)Abstract
Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy onderwysjare het hy die roeping gevoel om predikant te word. Hy het die roeping opgevolg deur in 1956 by die PU vir CHO in te skryf vir studie in die Teologie. Reeds hieruit blyk sy besondere persoonlike gawe van toewyding en deursettingsvermoë - gawes wat deurentyd ’n kenmerk was van sy persoonlike en akademiese loopbaan.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2315Total article views: 1188