Tribute

Ondanks ... en nogtans ’n Geleentheidswoord

J. A. van Rooy
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 32, No 3 | a1652 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v32i3.1652 | © 1970 J. A. van Rooy | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 June 1998 | Published:

About the author(s)

J. A. van Rooy,, South Africa

Full Text:

PDF (73KB)

Abstract

By hierdie afskeidsfunksie wil ek, wat myself betref, die volgende stel: Ek is maar alte bewus van my sondes en gebreke. Dit is eerder ondanks myself dat die Here my nogtans in sy diens kon gebruik as op grond van iets wat ek sou wees. Dat Hy my nogtans kon gebruik, is vir my ’n gedurige bron van venvondering en dankbaarheid.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2245
Total article views: 1671


Crossref Citations

No related citations found.