Original Research

Conveyance of preaching by vulnerable listeners – A case study of farm workers in the Vredefort Dome South Africa

Barend J. de Klerk
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 49, No 1 | a1859 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v49i1.1859 | © 2015 Barend J. de Klerk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 July 2014 | Published: 04 March 2015

About the author(s)

Barend J. de Klerk, Practical Theology, Faculty of Theology, North-West University, South Africa

Abstract

Farm workers living in and around the Vredefort Dome World Heritage Site are some of the most vulnerable people in South Africa. Research by means of a case study with four participants from this group examined the following question: How do vulnerable people continue preaching the Word in this environment by ministering to other vulnerable people with the sermons that they have heard? The case study considered both the environment and the circumstances in which these participants live. This research aimed to establish what it means to preach to those who are vulnerable and how such preaching can be continued by the hearers. A case study by means of a qualitative empirical investigation called upon a few of the vulnerable hearers to speak.Thefindings included that the participants to this case study do not spread the sermons further on a regular basis, but they would be able to edify and encourage other vulnerable persons with it if needed. If they do talk to each other about the sermon directly after the worship service (like it was done during the interviews), their confidence to proclaim the message to other vulnerable people who do not participate in the worship services will increase.

 

Plaaswerkers wat in die omgewing van die wêrelderfenisgebied, die Vredefortkoepel, woon, is van die mees weerlose wesens in Suid-Afrika. ’n Gevallestudie, waaraan vier van hierdie persone deelgeneem het, is gedoen. Dit het oor die volgende vraag gehandel: Hoe word preke wat aan weerloses bedien word deur hulle aan ander in hulle omgewing wat in dieselfde omstandighede verkeer, voortgedra? Die omgewing waarin die deelnemers woon en hulle lewensomstandighede is nagegaan. Daar is gepoog om vas te stel wat onder prediking aan weerloses verstaan word en hoe sodanige prediking deur die hoorders verder versprei kan word. Die gevallestudie, wat deur middel van ’n kwalitatiewe empiriese ondersoek plaasgevind het, het enkele van die weerlose hoorders self aan die woord laat kom. Die bevinding was dat die deelnemers hieraan nie die preke op ʼngereelde basis verder laat weerklink nie, maar dat hulle wel in staat sou wees om ander weerlose persone daarmee te versterk en te bemoedig. Indien hulle wel onmiddellik na die diens met mekaar oor die preek van die dag sou gesels (soos dit in die onderhoude gedoen is), kan die vrymoedigheid groei om die boodskap ook aan ander weerlose mense wat nie aan die erediens deelgeneem het nie, oor te dra.


Keywords

Conveyance, preaching, vulnerable listeners

Metrics

Total abstract views: 2932
Total article views: 5940


Crossref Citations

No related citations found.