Editorial
Editorial
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 43, No 4 | a244 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v43i4.244
| © 2009 Editorial Office
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 July 2009 | Published: 26 July 2009
Submitted: 26 July 2009 | Published: 26 July 2009
About the author(s)
Editorial Office,, South AfricaFull Text:
PDF (28KB)Abstract
Dit is vir die redaksie weereens ’n voorreg om hierdie uitgawe aan te bied. C. Nunes en H.J.M. van Deventer bied ’n standpunt ter oor- weging aan vir feministiese interpretasie in ’n reformatoriese kon- teks. In die artikel word gelet op die werk van bekende feministiese teoloë soos Schüssler-Fiorenza en Trible. Hierdie bydraes word in verband gebring met die Suid-Afrikaanse situasie oor die rol van die vrou in die kerk. Dan gee H.M. Zwemstra ’n beoordeling van die vernaamste kerklike en teologiese tradisies se bydrae tot die etiek van sosio-ekonomiese regte. Hierdie artikel is ook baie aktueel in die Suid-Afrikaanse konteks waar daar steeds gedebatteer word oor die wenslikheid en moontlikheid van die volle implementering van sosio-ekonomiese regte.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3084Total article views: 1995