Editorial

Editorial

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 42, No 4 | a282 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v42i4.282 | © 2008 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 July 2008 | Published: 27 July 2008

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (28KB)

Abstract

Die redaksie bied met dankbaarheid  teenoor die outeurs weer ’n
uitgawe van  In die Skriflig aan. Getrou aan ons beleid om sover
moontlik die hele teologiese ensiklopedie in die keuse van artikels
aan die orde te stel, publiseer ons weer artikels vanuit verskillende
dissiplines in die reformatoriese  teologie. C.J. Smit beweeg op die
terrein van die hermeneutiek van die kerkreg met sy artikel oor die
sleutels vir die toepassing van  die kerkorde. Hy hanteer ’n
belangrike tema, veral omdat die toepassing van die kerkorde en die
gesag van besluite van kerklike vergaderings steeds baie aandag in
kerkregtelike besinning ontvang. Sy artikel is ’n welkome bydrae tot
hierdie debat.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2581
Total article views: 1804


Crossref Citations

No related citations found.