Original Research

Hoe moet ’n Gereformeerde teoloog met die Bybel omgaan?

T. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 42, No 4 | a290 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v42i4.290 | © 1970 T. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 27 July 2008 | Published:

About the author(s)

T. van der Walt, Skool vir Bybelwetenskappe & Antieke Tale, Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, South Africa

Full Text:

PDF (85KB)

Abstract

Ek verbeel my geensins dat ek oor die onderwerp wat aan my op- gedra is: “Hoe moet ’n Gereformeerde teoloog met die Bybel om- gaan?”, nou juis soveel nuuts sou kon sê nie. Ek doen dit omdat ons wel opnuut indringend hieroor rekenskap moet gee, en vanoggend se insette van my kant sou daartoe ’n beskeie bydrae kon lewer. Al hoe meer word besef, en ook uitdruklik gesê, dat die manier(e) waarop ons met die Bybel omgaan, aan die wortel lê van die sake waaroor daar tans ook in ons eie geledere heftige verskille, soms selfs driftige verskille, bestaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2742
Total article views: 2644


Crossref Citations

No related citations found.