Editorial

Editorial

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 40, No 4 | a359 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v40i4.359 | © 2006 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 July 2006 | Published: 30 July 2006

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (66KB)

Abstract

Die redaksie bied graag hierdie uitgawe aan. Hierdie uitgawe bevat artikels oor ’n wyse verskeidenheid onderwerpe. Een van ons ou bekende bydraers prof J.L. Helberg (emeritus) skryf oor die messiaanse aard van die psalms en hoe dit die Nuwe Testamentiese lees, vertaling en omdigting van die psalms raak. Hy kom tot die slotsom dat al die psalms in die lig van Psalm 1 en 2 messiaans benader moet word. Hoewel Psalm 2 en die ander psalms messiaans in die Nuwe-Testamentiese sin gelees kan word, kan vertaling en omdigting van die psalms dit egter nie uitdruk nie en daarom moet in hierdie gevalle by die oorspronklike teks gehou word. Hiermee lewer hy ‘n belangrike bydrae tot die diskussie oor die omdigtingsmetode van die Cloete-omdigting.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2609
Total article views: 1884


Crossref Citations

No related citations found.