Editorial

Reviews

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 39, No 2 | a381 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v39i2.381 | © 2005 Copyright Status: Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: Gereformeerde Teologiese Vereniging
Submitted: 30 July 2005 | Published: 30 July 2005

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (102KB)

Abstract

As blad van die Gereformeerde Teologiese Vereniging is In die Skriflig nie die blad van ’n bepaalde teologiese opleiding of universiteit nie. Tog bestaan daar ’n noue band met die Teologiese Skool Potchefstroom en die Fakulteit Teologie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit. Laasgenoemde bestaan uit twee skole, naamlik die Skool vir Bybelwetenskappe en Bybeltale, asook die Skool vir Kerkwetenskappe. Artikels wat in hierdie uitgawe verskyn, verteenwoordig om die helfte die breë studieterrein wat die twee onderskeie skole dek:

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3474
Total article views: 1843


Crossref Citations

No related citations found.