Editorial

Editorial

P. Krüger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 38, No 1 | a416 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v38i1.416 | © 2004 P. Krüger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 01 August 2004 | Published: 01 August 2004

About the author(s)

P. Krüger,, South Africa

Full Text:

PDF (15KB)

Abstract

In die Skriflig word deur die Gereformeerde Teologiese Vereniging uitgegee en is as sodanig nie die blad van ’n bepaalde universiteit of teologiese fakulteit nie. Daar is egter ’n besondere band met die teologiese fakulteit en universiteit op Potchefstroom en die kantore van die tydskrif is ook in Potchefstroom gesetel. In die Skriflig het dus belang by die samesmeling van enkele hoër opvoedkundige inrigtings op 1 Januarie 2004 waaruit die Noordwes-Universiteit gebore is. Hierdie uitgawe is die eerste uitgawe waar bydraes van navorsers in Potchefstroom nie meer onder die vaandel van die PU vir CHO (Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys) geplaas word nie, maar onder die vaandel van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2660
Total article views: 1849


Crossref Citations

No related citations found.