Focus Review

Van Wyk se bespreking van my boek: God, waarom lyk die wêreld so?

A. König
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 37, No 4 | a491 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v37i4.491 | © 1970 A. König | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 August 2003 | Published:

About the author(s)

A. König, Fakulteit Teologie, Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (30KB)

Abstract

My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer verstaan.

Van Wyk maak veel daarvan dat ek ’n nuwe voorsienigheidsleer aanbied (529, 539, 550). Hy meld egter nie dat ek direk en doelbewus by Irenaeus aansluit nie (176-179), iets wat ek vroeër al in ’n boekie oor die versoeningsleer gedoen het (Versoening – Goedkoop? Duur? Verniet? van 1995).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3034
Total article views: 2818

 

Crossref Citations

1. The delay of the Day of the Lord in Malachi: A missional reading
Bob Wielenga
In die Skriflig/In Luce Verbi  vol: 52  issue: 1  year: 2018  
doi: 10.4102/ids.v52i1.2362