Original Research

Die liturgiese ontwikkeling in die G.K.S.A. ná 1946

J. J. v. d. Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 57 | a728 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i57.728 | © 1981 J. J. v. d. Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 10 May 1981

About the author(s)

J. J. v. d. Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (151KB)

Abstract

Die G.K.S.A. was in die jare sedert die vorige wêreldoorlog, dus 1946, in ’n groter mate besig met liturgiese sake as wat met die eerste oogopslag duidelik is. Enkele sake is in die kiem gesmoor en kon geen groeikrag ontwikkel nie. Tot voorbeeld kan dien die poging in 1976 (p. 575) om in te val by die hedendaagse tendens tot „Liturgiese vernuwing”. Gedurende die jare was daar oor ’n twaalftal liturgiese sake wel besluite geneem met invloed op die liturgie van dié G.K.S.A.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2462
Total article views: 1987


Crossref Citations

No related citations found.