Original Research
Die Christusprediking van die Ou Testament
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 58 | a732 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i58.732
| © 1981 J. A. Loader
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981
About the author(s)
J. A. Loader, University of South Africa, South AfricaFull Text:
PDF (266KB)Abstract
Wanneer ons ons aan hierdie geweldige onderwerp waag, is daar teoreties verskillende maniere waarop ons te werk kan gaan. Ons sou in die kerklike tradisie kon nagaan watter gedeeltes van die Ou Testament gewoonlik as Christusprediking opgevat is en vervolgens ’n eksegetiese toetsing van die tradisionele menings kon onderneem. Ons sou ook dié gedeeltes van die Ou Testament wat in die Nuwe Testament as messiaanse profesieë beskou word, kon ondersoek om vas te stel watter ooreenkomste en verskille daar tussen die ouer vorm van die tradisie en die vroeg-kerklike interpretasie daarvan bestaan.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2818Total article views: 2374