Focus Review

Onsekerheid oor sekerheid

H. Dijkstra
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 58 | a737 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i58.737 | © 1981 H. Dijkstra | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 10 May 1981 | Published: 13 May 1981

About the author(s)

H. Dijkstra,, South Africa

Full Text:

PDF (155KB)

Abstract

Die mens het hom in grenselose vryheidssin van alles wat vroeër heilig was geëmansipeer. Die kinderlike, eenvoudige geloof het verdwyn. Twyfelsug is die sielsiekte van ons eeu en bring ’n reeks van ellendes mee. In breë kringe word op die sigbare dinge gekonsentreer, ’n vergoddeliking van die stof, mammondiens, verheerliking van die mag. Hele families en geslagte, hele stande van die maatskappy het alle gesag ontgroei en met die geloof gebreek. Selfs onder die sogenaamde gelowiges is daar baie rumoer en beweging, maar min werklike geesdrif, min waaragtige besieling, min opregte, vurige, ongeveinsde geloof. Allerweë word die vraag na die gronde van die geloof, die sekerheid van ons saligheid, die vastigheid van ons hoop op die ewige lewe gevra.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2659
Total article views: 1861


Crossref Citations

No related citations found.