Focus Review

’n Blywende teologiese onderstroming onder gereformeerdes?

M. A. Kruger
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 15, No 60 | a749 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v15i60.749 | © 1970 M. A. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1981 | Published:

About the author(s)

M. A. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (203KB)

Abstract

Sedert 1978 het dit al duideliker geword dat daar ’n nuwe teologiese onderstroming onder ons Gereformeerdes gekom het. Dit raak die homogene karakter onder lidmate in die GKSA-gemeenskap op ’n unieke wyse in die geskiedenis. Dit skyn asof die nuwe rigting tot ’n groot mate herhaal wat die NGKSA deurgegaan het in hulle stryd teen die Metodisme. Verskillende strominge het saamgevloei om hierdie nuwe stroming te laat ontstaan. Uiteindelik moet ’n mens dit kwalifiseer as ’n pentekostalisties-metodistiese stroming. Die Pentekostalisme is histories natuurlik ook nou verwant aan die Metodisme. Oorreaksie teen die Metodisme waardeur o.a. die gevoelselement in die godsdiens nie tot sy reg gekom het nie, was ’n belangrike stimulus vir die nuwe rigting.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2298
Total article views: 1938


Crossref Citations

No related citations found.