Original Research

Pastorale hantering van die hedendaagse huwelikspastoraat

A. P. C. Duvenage
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 53 | a752 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i53.752 | © 1980 A. P. C. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1980 | Published: 13 May 1980

About the author(s)

A. P. C. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (401KB)

Abstract

Omdat die huwelik deur God ingestel is, omdat die sonde die huwelik in al sy fasette aangetas het, omdat die Verlossingsgenade van Christus ook die huweliksakker oorspoel het, en omdat die huwelik deel vorm van die nuwe lewe in Christus, het die pastor ’n onvervangbare taak met die huwelikspastoraat. In die era van stryd tussen sekularisme en die christelike ideologie is dit nog meer noodsaaklik dat die pastor sy plek tussen die ander dissiplines wat met die huwelik werk, sal kry.  C. W. Stewart het gesê: „The minister has something unique to offer as a marriage counsellor. He touches the marriage and the family at a particular place and in a particular way”.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2270
Total article views: 2612


Crossref Citations

No related citations found.