Focus Review
Sang in die erediens
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 53 | a756 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i53.756
| © 1970 D. Kempff
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 13 May 1980 | Published:
Submitted: 13 May 1980 | Published:
About the author(s)
D. Kempff,, South AfricaFull Text:
PDF (86KB)Abstract
Die bewering is al gemaak dat die ontstaansrede van die Gereformeerde Kerk in 1859 lê by die saak van Gesange — of die verpligting om dit te sing. So word dit meesal deur nie-Gereformeerdes gestel en oningeligte Gereformeerdes stem dan daarmee saam. Maar dit is onhistories en onwetenskaplik om daaraan vas te klou of nog steeds so te sê. Die saak van die Gesange was natuurlik ’n punt op die agenda, miskien selfs prakties ’n maklik-aanwysbare item, maar nie die enigste nie. Daaragter het ’n belangrike geheel van besware en gevoelighede oor afwyking in leer en verkeerde opset in kerkregering gelê. Dit is ook ’n geweldige verskraling om die Gereformeerde Kerk se bestaan aan nie-gesange-sing en aan reaksie-net-daarteen te verbind.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2432Total article views: 1759