Focus Review

Diskussie oor Kerk en Kerkverband

D. Fourie
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 14, No 55 | a770 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v14i55.770 | © 1970 D. Fourie | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 14 May 1980 | Published:

About the author(s)

D. Fourie,, South Africa

Full Text:

PDF (166KB)

Abstract

Baie dankie dat u my vorige brief woordeliks geplaas het. Ter wille van duidelikheid oor verskilpunte, versoek ek vriendelik om ’n woord van repliek te lewer op die standpunte van professore B. Spoelstra en L. Roeleveld, soos gelug in In die Skriflig, Desember 1979, 47 en verder.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2185
Total article views: 2108


Crossref Citations

No related citations found.