Original Research

Teologiese tipologie: 'n Homiletiese sleutel vir die prediking van die Ou Testament

J. J. van der Walt
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 23, No 89 | a818 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v23i89.818 | © 1970 J. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 15 May 1989 | Published:

About the author(s)

J. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (281KB)

Abstract

Daar is ’n baie ‘maklike’ en daarom verleidelike manier om uit die Ou Testament te preek deur ’n mens, van wie geskrywe word, tot ’n tipe of voorbeeld aan die gemeente voor te hou. Op hierdie manier word die sentrale boodskap van so ’n preek: ‘word ’n Rut’ ; ‘wees nie ’n Esau nie’. Op dieselfde wyse sou ook oor Calvyn, Vader Kestell of Lenin gepreek kan word: Daarom is dit duidelik dat prediking oor menslike tipes nie Bybelse prediking is nie, al kom die mense in die Bybel voor.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2269
Total article views: 2330


Crossref Citations

No related citations found.