Focus Review

Respons

M. J. Booyens
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 22, No 85 | a845 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v22i85.845 | © 1988 M. J. Booyens | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 May 1988 | Published: 17 May 1988

About the author(s)

M. J. Booyens,, South Africa

Full Text:

PDF (100KB)

Abstract

Op enkele punte wat dr. Vorster noem, kom ek later terug. Die wese van die huidige praktiese politiek raak hy egter nie aan nie. Ek kan dit nie beter formuleer as wat kol. Johan Coetzee, destydse hoof van die veiligheidspolisie, aan ons op ’n Krugerdagviering in 1977 te Heilbron, gesê het nie. Hy het verklaar dat ’n hoe kommunistiese amptenaar vir hom gesê het: ‘Die Afrikaanse volk met sy godsdiens staan in die pad van die kommunisme in Afrika ...’

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2294
Total article views: 1757


Crossref Citations

No related citations found.